Idyl Huismerk Rooibosthee
Idyl rooibostee word gemaak van die suiwerste dele van Aspalathus Linearis, ’n plant wat slegs in die Wes-Kaap Provinsie van Suid Afrika groei. Die plan se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reeds navorsers en voedseltegnoloe van reg oor die wereld se belangstelling geprikkel. Idyl rooibostee bevat geen kafeien en baie min tannien, maar is hoog in anti-oksidante en minerale. As ’n ware veelsydige produk kan Idyl rooibostee gebruik word in ’n verskeidenheid geregte soos marinades, sop en bredies.
1 teesakke is genoeg vir 1 pot tee
Aanwysings
Idyl rooibostee kan gemaak en bedien word soos gewone tee. Voeg kookwater by en laat trek vir ’n paar minute. Voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. Of geniet dit bloot of sy eie, net met ’n skyfie suurlemoen. Idyl rooibostee verkwik in die oggend, maak ’n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het ’n kalmerende uitwerking voor slaaptyd. Hoe jy dit ookal verkies. Idyl rooibostee is ’n ware juweel van Moeder natuur – ’n unieke, heilsame geskenk van Suid-Afrika!
Elke koppie (200 ml) rooibostee bevat 0,22 mg natuurlike fluoried. Die drink van drie koppies rooibostee per dag bevorder sterk en gesonde tande en bene.
Ingrediënten:
Gedroogde verse delen van rooibos (Aspalathus Linearis).
Puur natuurlijk, vrij van conserveringsmiddelen en kunstmatige kleurstoffen, goed voor uw gezondheid. Erg geschikt voor baby’s en jonge kinderen vanwege de milde smaak.
Laatste recensie
schrijf recensie >











Zoom in









